Hoofblad
Bediening
Optredes
CV
Kontakbesonderhede
Beskikbare CD's
Beskikbare DVD
Getuienis CD's
Die Tjoeke-Pakke-Trein!
Fotoblad: NambiŽ & Botswana Toer (2008)

 


Ek is `n Gospel-sanger wat landwyd sing in kerke van alle denominasies.

My bediening is beide in Afrikaans en Engels. Ek wissel my sang af met getuienisse en kort Woordbediening, en maak gebruik van`n mimiekspan by gepaste geleenthede. Ek skryf meeste van my liedjies self en fokus sterk op die redding van siele.

My aanbieding word aangevul met humor en is gerig op positiewe bemoediging vir die hele gesin ... lees meer >>

Ek het so pas my vyftiende CD vrygestel, "Die Here sal voorsien". Klik op die pampoentjie regs om na een van die snitte (Vrot Pampoen) te luister.

Klik hier vir my kontakbesonderhede >>

 

NUUTSTE CD:
Die Here sal voorsien

(Julie 2012)


Klik hier om na
"Vrot Pampoen"
te luister >>



 

Lees meer oor die CD >>

free web stats

Besoeke